Joshua Naicker is gebore met ‘n toestand wat drukking op sy brein veroorsaak het en gevolglik tot breinskade gelei het. Nou wil die Naickers hulle seun na die VSA neem vir stamselterapie. Die soort behandeling vir neurologiese toestande is nog in ‘n kliniese toetsfase. Luister wat die mediese direkteur van CryoSave, Dr. Robert Crooks, te sê het hieroor.